Alles in Afrikaans

Kom geniet die Absa KKNK, al is jy platsak

ABSA KKNK

Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie. Daar is verskeie konserte en programme wat feesgangers gratis kan bywoon, om nie eers te praat van die straatfees in Baron van Reedestraat en die 20 besonderse kunsuitstallings nie. Gratis feesplesier sluit die volgende in: RYMKLETS van OOS tot WES Hip-hop aanhangers kan hul lywe kom skud by die gratis konsert RYMKLETS van OOS tot WES. Van die beste rymklets-kunstenaars kom wys hul hip-hop vernuf. Gewilde name soos Hemelbesem, die youtube-sensasie en karwag Alan, die MC's Earl en Agemi, asook die plaaslike gunstelinge Meli Grey & Gino sal te sien wees. Donderdag 4 April om 18:00 by Die Vredestraat                  

Alles in Afrikaans

Keurige klassieke musiek-program gee Sonnige Spaanse Sensasies

Program Absa KKNK

Die Absa KKNK het vanjaar weereens 'n keurige klassieke musiekprogram. Jan-Erik Swart, klassieke musiekkurator vir die fees het 'n interessante klankprogram bymekaargesit wat selfs 'n Spaanse flair aan die fees gaan gee. Die Universiteit van Pretoria se Simfonie-orkes gaan smeulende Spaanse klanke laat hoor met die program, Sonnige Spaanse Sensasies. Die jong violis Emmanuel Bach gaan optree as solis in Lalo se Symphony Espagnole wat gehore sal meevoer na 'n ander wêreld. Verder sal werke soos Rodrigo se Canzonetta, Turina se Danzas Fantasticas en Albéniz se Asturias uitgevoer word — alles onder leiding van die bekende dirigent Eric Rycroft. Ander produksies wat uiteenlopende emosies by gehore sal uitlok met klassieke                  

Tours

Tour the R62 Brandy Route

Joseph-Barry-10jr-Brandy

Many of us have been on a wine tour – or have at least heard of one. Fact is, how many of us have ever heard of, let alone been on, a Brandy Route Tour? However, thanks to the über cool people at the South African Brandy Foundation, this reality seems set to change – big time. First off though – some interesting facts: Did you know that South Africa has two distinct Brandy Routes? One being up along Route 62, and the other (comprising over 14 producers), called the “Western Cape Route”, primarily covering the areas around Wellington, Paarl, Stellenbosch and Franschhoek; Despite widespread public perception, South Africa can be extremely proud of the fact that our Brandy’s are ranked as being of the finest in                  

Alles in Afrikaans

Moord en verkragting onder die soeklig by die Absa KKNK

Program Absa KKNK

Toe Charles J. Fourie onlangs agter sy lessenaar ingeskuif het om sy jongste produksie Offer te skryf, sou hy nie kon raai dat dié produksie in 'n tyd sou afspeel wat Suid-Afrika se geweld-fenomeen opnuut die land in rou sou dompel nie. Of dalk is dit júís so voorspelbaar. Die onlangse grusame groepsverkragting van Anene Booysen (17) in Bredasdorp en die skokkende skietvoorval waarin die sportheld Oscar Pistorius sy vriendin Reeva Steenkamp (29) na bewering vermoor het, is vorme van geweld wat Fourie vierkantig in die oë staar in dié toneelstuk. Offer is 'n ontstellende en indringende teaterstuk wat die sinnelose geweld-fenomeen vanuit 'n historiese asook eietydse oog bekyk. Dit sal die gehoor laat nadink en besin oor hoe                  

Sport

bridge Cape Pioneer Trek

Mountain Biking challenge western cape

bridge a market leader in the financial services industry has confirmed their 5 year involvement as the title sponsor for the highly anticipated mountain bike race, The bridge Cape Pioneer Trek. The bridge Cape Pioneer Trek is a seven day mountain bike stage race traversing 2 mountain ranges, crossing the arid semi-desert Karoo and flowing through the coastal forests of the garden route coast starting on 14th of October till the 20th. The race is limited to 250 Teams of 2 riders, avoid disappointment book your seats and experience the ultimate in cycling - register here now. One of the main focuses of the bridge Cape Pioneer Trek is the positive impact the race has on socio-economic empowerment. The race allows major community